• Facebook
  • Pinterest
  • Instagram

TESTIMONIALS

Michelle & Brand

THE BEST wedding photographer! When I first googled "best wedding photographer" Nici's name came up a couple of times. And so, I followed suit and booked him. Now that we have recently celebrated our wedding day, I can attest to the fact that he is truly one of the best! Every single photo is exceptional. He carries such pride in his work and that makes all the difference. I have no doubt that working with him on your wedding day will be an unforgettable experience and...photos are forever! I am truly grateful that I left our treasured memories in his talented hands!

Chane & Tiaan

From the first time we met at Cappuccinos in Woodlands we knew you where our photographer, from our Engagement shoot to our wedding photos every photo received was breathtaking. Your friendly personality and the way u make a person feel at ease is wonderful. Your speedy service, uploading photos within few hours, sharing photo's and making sure we are happy is what makes you such a great photographer. Your evening photos are absolutely amazing. We could not ask for anyone better. Thank you Nici for capturing the life time memories of our wedding day.

Samantha & Francois

WOW!! Ons het nie woorde nie.. die paar fotos wat ons al gesien het van ons troue is soo mooi! Julle het ons dag gemaak! Ons kon nie n beter fotograaf kies nie. Baie dankie vir die pad wat julle saam ons gestap het, julle vriendelike diens en kwaliteit werk word baie waardeer! Ons gaan beslis weer van julle gebruik maak in die toekoms!

Lani & Charles

Nici Pelser you have an eye for a good photo and we cant thank you enough for capturing our special day in these pictures. You show such pride in your work and the attention to detail is visible in the quality of your work. Thanks for making us feel so comfortable in front of the camera lens. Will treasure these memories forever.

Helga & Andrew

Nici Pelser is 'n genius Pappie! Sjo! Wat kan ek sê. Van die 1ste keer wat ek sy werk by 'n bruidskou gesien het, het ek geweet! Nici het 'n oog vir wat werk, kom voorbereid en weet wat hy wil doen!
Ons fotos is perfek! Dit wys wie ONS is en die mooiste, beste dag van ons lewe is verewig so vasgevang!
Ek sal Nici aanbeveel vir enige toekomstige bruid. Sy werk spreek vanself.
Dankie Nici!

Sonika & Louis

Dit vat iemand werklik spesiaal en talentvol om die detail en emosie vas te vang van n mens se Groot dag. A picture is worth a thousand words, en Nici het ons storie, ons as mense perfek vas gevang. Op die ou einde gaan die dag so vinnig verby maar met fotos soos die wat Nici geneem het, kan ons vir ewig terug kyk en weer die sprokiesverhaal herleef! Ons sal nooit werklik ons dankbaarheid ten volle kan uit druk nie maar jy het vir ons n skat gegee wat meer werd is as al die geld in die wereld!! Baie dankie Nici Pelser!!

Liesl & Brad

Nici is definitely the photographer you NEED on your special day. Your wedding day is one of the most important days of your life and you definitely need a talented photographer like Nici to capture every special moment and emotion. From the beginning through to the end Nici offered endless support, advice and guidance, he makes you feel comfortable and goes the extra mile to ensure the best results. Our wedding photos are AMAZING!!!

Ermie & Gide

“Photography is a way of feeling, of touching, of loving. What you have caught on film is captured forever… It remembers little things, long after you have forgotten everything.”
– Aaron Siskind
Dankie dat jy elke oomblik van ons spesiale dag verewig het!
Ons kon nie vir meer gevra het nie!

Helga & Andrew

Hoe sê mens dankie?
Nici, jy het ons verwagtinge keer op keer oortref! Eers met díe verlowing shoot en toe met ons troue! Jou foto’s is werklik ‘n kuns. Baie dankie dat jy ons spesiale dag kon vasvang en ‘n storie vertel deur jou lens. Ons is baie tevrede met jou FANTASTIESE werk en sal jou vir enige iemand aanbeveel.

What an amazing man. He captures the essence in everything he does. Nici you are just amazing. You made our wedding look like a love story. You have amazing attention to detail and a keen eye. You are by far the BEST in the industry and we have worked with a lot of photographers.

Helga & Andrew

Sjoe.... Eerstens wil ek net baie dankie sê vir die ongelooflike fotos. Dit is perfek. Dankie vir jou grappies en dat jy ons altyd op ons gemak laat voel het.
Jy het my droom dag vasgevang. Baie baie dankie. Jy is PUIK!!!

Helga & Andrew

Wow wow wow 😱

Een van die moeilikste besluite as 'n bruidspaar is om 'n goeie fotograaf te kry om al mens se kosbaarste herinneringe van jou groot dag vas te vang - ons is nie vir een oomblik spyt oor Pelser Photography nie!!

Nici vang elke oomblik vas en dit is 'n groot bederf om na die tyd na al jou foto's te kyk en alles weer te herleef.

Dankie Nici vir al jou moeite - ons waardeer dit baie!